Koöperasiestories — Season 1, Episode 1: ‘n Dingetjie verwelk
Koöperasiestories was 'n Afrikaanse TV-reeks wat op kortverhale deur die bekende Afrikaanse skrywer P.G. du Plessis gebaseer was. Die reeks handel oor die daaglikse gebeure en mense in die dorp Gezinasrus, wat deur drie mense wat elke dag op die koöperasie se stoep sit bespreek word.

Comedy · Starring Marie Pentz, Emgee Pretorius, Jacques Loots
Season 1 episodes
- Episode 1: ‘n Dingetjie verwelk
- Episode 2: n Dubble kyk in die oog
- Episode 3: n Mudsakvol Verskil
- Episode 4: n Ruikertjie Geelperskes
- Episode 5: Die man was so kon spu
- Episode 6: Een El by die lengte
- Episode 7: Hermientjie Hermientjie
- Episode 8: Intensies en Bedoelinge
- Episode 9: Jaapman se beduiweling
- Episode 10: Mammon Oorwin
- Episode 11: Merk haar vir my
- Episode 12: Samaritaanpreek
- Episode 13: Slang Schabort